Klankversterker

3,9
74,9 k resensies
100 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Klankversterker maak alledaagse gesprekke en klanke in die omgewing toegankliker vir mense wat hardhorend is deur net jou Android-foon en ’n stel oorfone te gebruik. Gebruik Klankversterker om klanke rondom jou en op jou toestel te filtreer, aan te vul, en te versterk.

Kenmerke
• Verminder ongewenste geraas om spraak beter te herken.
• Fokus op ’n spreker se stem in lawaaierige omgewings met gesprekmodus. (Beskikbaar vir Pixel 3 en nuwer.)
• Luister na gesprekke, TV of lesings. Bluetooth-oorfone word aanbeveel vir oudiobronne wat verder weg is. (Bluetooth-oorfone se klankoordrag kan vertraag wees.)
• Personaliseer jou luisterervaring vir gesprekke in die omgewing of media wat op jou toestel speel. Jy kan geraas verminder of lae frekwensies, hoë frekwensies of sagte klanke versterk. Stel jou voorkeure vir albei ore of afsonderlik vir elke oor.
• Skakel Klankversterker aan en af met die toeganklikheidknoppie, ’n gebaar of Kitsinstellings. Kom meer te wete oor die toeganklikheidknoppie, gebaar en Kitsinstellings: https://support.google.com/accessibility/android/answer/7650693

Vereistes
• Beskikbaar vir Android 8.1 en nuwer.
• Bind jou Android-toestel saam met oorfone.
• Gesprekmodus is tans beskikbaar op Pixel 3 en nuwer.

Stuur vir ons per e-pos terugvoer oor Klankversterker na: sound-amplifier-help@google.com. Kom by https://g.co/disabilitysupport met ons in aanraking vir hulp met die gebruik van Klankversterker.

Toestemmingskennisgewing
Mikrofoon: Toegang tot die mikrofoon sal dit vir Klankversterker moontlik maak om die oudio vir versterking en filtrering te verwerk. Geen data word ingesamel of geberg nie.
Toeganklikheiddiens: Aangesien hierdie program ’n toeganklikheiddiens is, kan dit jou handelinge waarneem, vensterinhoud ophaal, en teks waarneem wat jy tik.
Opgedateer op
17 Jun. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Persoonlike inligting, Oudio en 3 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Data kan nie uitgevee word nie
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

3,9
73,9 k resensies