Gmail Go

Bevat advertensies
4,4
146 k resensies
500 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Die Gmail waarvan jy hou, nou ligter en net so vinnig. Geniet 'n slim inkassie wat jou boodskappe veilig en georganiseerd hou. Ontvang kennisgewings wanneer pos aankom, lees en reageer dan beide aanlyn en vanlyn. Gmail Go maak ook die heg en deel van lêers eenvoudig en intuïtief. Soek boonop vinnig boodskappe met kragtige soektogte en nog baie meer.

Met Gmail Go sal jy geniet:
• ’n Slimmer inkassie – Fokus eers op boodskappe van vriende en familie, terwyl sosiale en promosie-e-posse netjies gekategoriseer word vir wanneer jy tyd het.
• Minder strooipos – Jou rekening bly veilig en rommelvry omdat Gmail Go strooipos blokkeer voordat dit jou inkassie tref.
• 15 GB gratis berging – Vergeet daarvan om boodskappe uit te vee om spasie te bespaar.
• Meervoudige rekeningondersteuning - Stel beide Gmail- en nie-Gmail-adresse op (Outlook.com, Yahoo Mail, of ander IMAP/POP-e-pos)
Opgedateer op
14 Des. 2022

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 10 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,4
141 k resensies
WENDIC Coetzee
09 Augustus 2023
Can not lock me out of my recovery phone x 062 is in trouble
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
'n Google-gebruiker
25 Junie 2019
Kan nie mails oopmaak nie. Absoluute frustrasie om nie my mails oop te kan maak nie.
5 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Micheal Le Grange
09 Mei 2021
Cool thanks
3 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

• Bug fixes and performance improvements.