Google Play Dienste vir AR word outomaties op gesteunde toestelle geïnstalleer en opgedateer. Hierdie diens ontsluit aangevulde realiteit (AR)-ervarings wat met ARCore gebou is. Outomatiese opdaterings verseker dat programme met AR-funksionaliteit werk sonder dat 'n bykomende aflaai nodig is.
Hierdie diens was voorheen bekend as ARCore. Installeer hierdie diens en ontsluit nuwe maniere om inkopies te doen, te leer, te skep, en die wêreld saam te ervaar.
https://developers.google.com/ar/arcore_open_source_licenses
Deur hierdie diens te gebruik, stem jy in om gebind te word deur Google se diensbepalings
(https://www.google.com/accounts/TOS) en Google se algemene privaatheidsbeleid
(https://www.google.com/intl/af/policies/privacy/). Hierdie diens is 'n Diens soos gedefinieer in Google
se diensbepalings, en die bepalings oor sagteware in ons Dienste is op jou gebruik van hierdie diens van toepassing.
Opgedateer op
12 Jun. 2024