Google Lens

4,6
2,25 m resensies
1 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Met Google Lens kan jy soek oor wat jy sien, dinge vinniger gedoen kry, en die wêreld om jou verstaan — met gebruik van net jou kamera of 'n foto.

SKANDEER EN VERTAAL TEKS
Vertaal woorde wat jy sien, stoor 'n besigheidskaartjie na jou kontakte toe, voeg geleenthede by jou kalender vanaf 'n plakkaat, en kopieer en plak ingewikkelde kodes of lang paragrawe in jou foon om tyd te spaar.

IDENTIFISEER PLANTE EN DIERE
Vind die naam van die plant wat jy in jou vriend se huis gesien het, of watter soort hond jy in die park gesien het.

VERKEN PLEKKE RONDOM JOU
Identifiseer en kom meer te wete oor landmerke, restaurante en winkelvensters. Sien graderings, openingsure, historiese feite en meer.

VIND DIE STYL WAARVAN JY HOU
Het jy 'n uitrusting gesien wat jou aandag getrek het? Of 'n stoel wat perfek in jou sitkamer sal pas? Vind soortgelyke klere, meubels en tuisversieringitems soos dié waarvan jy hou.

WEET WAT OM TE BESTEL
Sien gewilde disse op 'n restaurant se spyskaart gebaseer op resensies van Google Maps.

SKANDEER KODES
Skandeer vinnig QR-kodes en strepieskodes.

*Beperkte beskikbaarheid en nie beskikbaar in alle tale en streke nie. Gaan na g.co/help/lens vir meer besonderhede. Sommige Lens-kenmerke benodig 'n internetverbinding.
Opgedateer op
07 Des. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Foto's en video's en 3 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,6
2,24 m resensies
Riaan Perold
15 Desember 2023
Papierbas - Suid-Afrika.
Was dit vir jou nuttig?
Nico Wassermann
30 Desember 2023
Ongelooflike program!! Geluk!
Was dit vir jou nuttig?
Gustave Charlemagne
03 April 2024
APPS~26.351.911-6
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

Lens ontleed nou kamerabeweging vir meer akkurate voorstelle.