Google Calendar

4,5
2,85 m resensies
5 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Kry die amptelike Google Kalender-app, deel van Google Workspace, vir jou Android-foon, -tablet of Wear OS-toestel om tyd te bespaar en elke dag ten beste te benut.
• Verskillende maniere om jou kalender te bekyk – wissel vinnig tussen maand-, week- en dagaansig.
• Geleenthede vanaf Gmail – vlug-, hotel-, konsert-, restaurantbesprekings en meer word outomaties by jou kalender gevoeg.
• Take – skep, bestuur en bekyk jou take saam met jou geleenthede in Kalender.
• Al jou kalenders op een plek – Google Kalender werk saam met al die kalenders op jou foon, insluitend Exchange.
• Moet nooit ’n geleentheid of taak misloop terwyl jy aan die beweeg is nie –
• Met Wear OS-toestelle stel Google Kalender jou betyds in kennis en steun teëls en verwikkelinge.
Google Kalender is deel van Google Workspace. Met Google Workspace kan jy en jou span:
• Vergaderings gou skeduleer deur medewerkers se beskikbaarheid na te gaan of deur hulle kalenders in een aansig te rangskik
• Sien of vergaderkamers of gedeelde hulpbronne beskikbaar is
• Kalenders deel sodat mense volle geleentheidbesonderhede sien of slegs of jy beskikbaar is
• Toegang vanaf jou skootrekenaar, tablet of foon verkry
• Kalenders op die web publiseer
Kom meer te wete oor Google Workspace: https://workspace.google.com/products/calendar/
Volg ons vir meer:
Twitter: https://twitter.com/googleworkspace
Linkedin: https://www.linkedin.com/showcase/googleworkspace
Facebook: https://www.facebook.com/googleworkspace/
Opgedateer op
16 Mei 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 7 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

4,5
2,72 m resensies
Md Anik hasan
25 Oktober 2022
Ne. Nann. Yuy nann. An Uuu. Nann yu. Yy . Yyyyy an noz. Yyyyy n'eo. Y. Y ne vez ne noz uu . Uu. Uu. Ne yyy. Uuu an uuu da yyyt
4 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Micheal Le Grange
30 Maart 2021
Cool app
5 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Lario Samuele
21 Januarie 2021
Lyk goed mooi Lario
2 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?