Jy hoef nooit ān oomblik mis te loop met Pixel Kamera nie! Neem fantastiese fotoās en videoās met kenmerke soos Portret, Nagsig, Tydsverloop en Filmwasigheid.
Neem pragtige fotoās
⢠HDR+ met Beligting- en Witbalanskontroles ā Neem ongelooflike fotoās met HDR+, veral in tonele met swak lig of agtergrondbeligting.
⢠Nagsig ā Jy sal nooit weer jou flits wil gebruik nie. Nagsig lig al die besonderhede en kleure uit wat gewoonlik in die donker verlore raak. Jy kan selfs die Melkweg afneem met astrofotografie!
⢠Kamerahelper ā Kry voorstelle en leiding om beter fotoās te neem met behulp van Gemini-modelle
⢠Outo Beste Foto ā Met ān enkele druk van die sluiterknoppie hoef jy nooit die oomblik van al jou vriende mis te loop nie
⢠HoĆ«resolusiezoem ā Kom regtig naby van ver weg. HoĆ«resolusiezoem maak jou fotoās skerper wanneer jy inzoem.
⢠Professionele Zoem ā Zoem tot 100x, aangedryf deur ān gevorderde generatiewebeeldingmodel
⢠Voeg My By ā Kry die hele groep in jou fotoās, selfs die persoon wat die foto neem
⢠Lang Beligtingtyd ā Voeg ān kreatiewe wasigheid by tot bewegende onderwerpe in die toneel
⢠Aksiebeeldrol ā Voeg ān kreatiewe wasigheid by op die agtergrond, maar hou steeds jou onderwerp in fokus
⢠Makrofokus ā Helder kleur en treffende kontras in selfs die kleinste onderwerpe
⢠Kennerinstellings ā Ontsluit gevorderde kamera-instellings soos sluiterspoed, ISO, en meer
Ongelooflike videoās met elke afneem
⢠Video-optimering ā Kry ultraskerp video deur KI-verwerking in die wolk
⢠Nagsigvideo ā Herleef daardie perfekte oomblik, selfs na donker
⢠Neem aanpasbare hoĆ«presisievideoās op in ongelooflike resolusie met helder oudio, selfs in besige plekke
⢠Filmwasigheid ā Skep ān rolprenteffek deur die agtergrond van jou onderwerp wasig te maak
⢠Beeldroleffek ā Maak jou foon se beeldrolbewegings stadiger
⢠Lang Neem ā Neem informele, vinnige videoās deur net die sluiterknoppie te langdruk terwyl jy in die verstekfotomodus is
Vereistes ā Die jongste weergawe van Pixel Kamera werk net op Pixel-toestelle wat Android 16 en hoĆ«r laat loop. Die jongste weergawe van Pixel Kamera vir Wear OS werk net op Wear OS 5.1-toestelle (en hoĆ«r) wat aan Pixel-fone gekoppel is. Sommige kenmerke is nie op alle toestelle beskikbaar nie.
Opgedateer op
16 Jun. 2026