Google Nuus

Bevat advertensies
4,1
1,87 m resensies
1 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
Tiener
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Google Nuus is ’n gepersonaliseerde nuussamesteller wat organiseer en uitlig wat in die wêreld gebeur sodat jy meer kan ontdek oor die berigte wat vir jou belangrik is.

Jy kan die volgende op Google Nuus kry:

JOU OPSOMMING: Dit kan amper onmoontlik wees om by te hou met elke berig wat vir jou belangrik is. Jou Opsomming maak dit maklik om op hoogte te bly met wat belangrik en relevant is in jou wêreld. Dit word deur die loop van die dag bygewerk sodat jy op hoogte kan bly met die belangrikste plaaslike, nasionale en wêreldhooftrekke, sowel as gepersonaliseerde nuus wat vir jou belangstellings gepasmaak is.

PLAASLIKE NUUS: Verken jou gemeenskap deur middel van berigte en artikels vanaf nuusafsetpunte in jou plaaslike gebied. Pasmaak en kies veelvuldige liggings sodat jy bewus is van wat in jou omgewing gebeur wanneer jy tuis is.

VOLLEDIGE VERSLAG: Delf dieper in ’n berig met veelvuldige perspektiewe. Die Volledige Verslag-kenmerk organiseer alles aanlyn oor 'n berig deur dekking vanaf verskillende afsetpunte en mediums te plaas en uit te lig. Jy kan met net een tik onthul hoe die berig besig is om te ontvou en hoe almal daaroor verslag doen.

BERIGTE VIR JOU: Die Vir Jou-afdeling lewer gepersonaliseerde nuus wat met jou belangstellings verband hou. Neem beheer en pasmaak die artikels wat jy sien deur die onderwerpe en bronne wat vir jou belangrik is, te volg.

TOEGANG VANAF ENIGE TOESTEL: Google Nuus is ontwerp om aan die behoeftes van gebruikers met verskillende fone en verbindingvlakke te voldoen. Wanneer jou verbinding nie sterk is nie of jy data moet bespaar, sal Google Nuus steeds glad werk deur die grootte van prente af te skaal en minder data af te laai. Artikels kan oor wi-fi afgelaai word om te stoor later wanneer jy vanlyn is.

Verkies jy om jou nuus op jou skootrekenaar of rekenaar te ontvang? Bind Google Nuus se mobiele program met jou rekenaarwebwerf, news.google.com, saam sodat jy op hoogte kan bly en toegang kan kry ongeag watter toestel jy gebruik.
Opgedateer op
08 Mei 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 9 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

4,1
1,74 m resensies
W Botha
05 Januarie 2024
Afrikaanse nuus asb bv Maroela media Geen vertaling funksies
Was dit vir jou nuttig?
Hettie Van Eck
04 Mei 2023
Baie goed.
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Lario Samuele
01 Augustus 2021
Lyk goed Lario
2 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

· Foutoplossings en werkverrigtingverbeterings