Gebruik hierdie toepassing om jou Google-, Nest-, Google Nest- en vennoottoestelle in die Google Home-toepassing by jou huis te voeg. Die Device Utility-toepassing is slegs vir die byvoeging van toestelle. Sodra jy klaar 'n toestel bygevoeg het, kan jy dit met die Google Home-toepassing beheer en die Device Utility van jou foon af uitvee.
Opgedateer op
16 Mrt. 2022