Google Play Dienste vir AR

3,0
654 k resensies
1 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
Gegradeer vir 3+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Google Play Dienste vir AR word outomaties op gesteunde toestelle geïnstalleer en opgedateer. Hierdie diens ontsluit aangevulde realiteit (AR)-ervarings wat met ARCore gebou is. Outomatiese opdaterings verseker dat programme met AR-funksionaliteit werk sonder dat 'n bykomende aflaai nodig is.

Hierdie diens was voorheen bekend as ARCore. Installeer hierdie diens en ontsluit nuwe maniere om inkopies te doen, te leer, te skep, en die wêreld saam te ervaar.


https://developers.google.com/ar/arcore_open_source_licenses

Deur hierdie diens te gebruik, stem jy in om gebind te word deur Google se diensbepalings
(https://www.google.com/accounts/TOS) en Google se algemene privaatheidsbeleid
(https://www.google.com/intl/af/policies/privacy/). Hierdie diens is 'n Diens soos gedefinieer in Google
se diensbepalings, en die bepalings oor sagteware in ons Dienste is op jou gebruik van hierdie diens van toepassing.
Opgedateer op
17 Apr. 2024

Dataveiligheid

Google Play Dienste vir AR is by jou toestel ingesluit om stelseldienste te verskaf. Raadpleeg die ontwikkelaar se werf en privaatheidsbeleid om meer te wete te kom.

Graderings en resensies

3,0
644 k resensies
Phonevilay Chanthavong
28 Junie 2021
good
Was dit vir jou nuttig?
Pieter Bekker
23 September 2020
Pragtoge musiek my Ted se musiek
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

Google Play Dienste vir AR word outomaties geïnstalleer en opgedateer op kwalifiserende toestelle sodat programme in die Google Play Winkel met AR-funksionaliteit werk sonder dat jy enigiets anders hoef af te laai of te installeer.

Nuut in hierdie weergawe:
• Opgedateerde lys gesteunde toestelle.