Health Connect

2,9
25,4 k resensies
100 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Health Connect deur Android gee jou ’n eenvoudige manier om data tussen jou gesondheid-, fiksheid- en welstandapps te deel sonder om privaatheid prys te gee.

Nadat jy Health Connect afgelaai het, kan jy deur jou instellings toegang daartoe kry deur te gaan na Instellings > Apps > Health Connect, of van jou Kitsinstellings-kieslys af.

Kry meer uit jou gunstelingapps. Of jy nou op aktiwiteit of slaap, voeding of lewensfunksies ingestel is, kan die deling van data tussen jou apps jou help om jou gesondheid beter te verstaan. Health Connect bied eenvoudige kontroles sodat jy die data kan deel wat jy wil.

Hou jou gesondheid- en fiksheiddata op een plek. Health Connect berg die gesondheid- en fiksheiddata van jou apps af op een plek – vanlyn en op jou toestel – sodat jy die data maklik deur jou verskillende apps kan bestuur.

Dateer privaatheidinstellings met ’n paar tikke op. Voordat ’n nuwe app toegang tot jou data kan kry, kan jy dit nagaan en kies wat jy wil deel. As jy van plan verander of wil sien watter apps onlangs toegang tot jou data gekry het, kan jy dit alles in Health Connect kry.
Opgedateer op
20 Jun. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Programaktiwiteit, Programinligting en -werkverrigting en Toestel- of ander ID's
Data word geënkripteer in oorgang
Data kan nie uitgevee word nie
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

2,9
25 k resensies

Wat's nuut

Probeer Health Connect saam met jou versoenbare gesondheid- en fiksheidapps: https://g.co/android/CompatibleWithHealthConnect