Dit is die diens wat dit moontlik maak dat jou Android-foon of -tablet as 'n afstandbeheerder vir jou Android TV gebruik kan word. Wissel maklik tussen d-paneel- en raakpaneelmodus om na inhoud te navigeer en speletjies op jou Android TV-toestel te speel. Tik die mikrofoon om 'n stemsoektog te begin of gebruik die sleutelbord om teks op Android TV in te voer.
Begin deur jou Android-foon of -tablet aan dieselfde netwerk as jou Android TV-toestel te koppel of vind jou Android TV via Bluetooth.
Werk saam met alle Android TV-toestelle.
Gebruik foon as afstandbeheerder
Opgedateer op
06 Sep. 2026