Android TV-afstandbeheerdiens

3,5
6,28 k resensies
100 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Dit is die diens wat dit moontlik maak dat jou Android-foon of -tablet as 'n afstandbeheerder vir jou Android TV gebruik kan word. Wissel maklik tussen d-paneel- en raakpaneelmodus om na inhoud te navigeer en speletjies op jou Android TV-toestel te speel. Tik die mikrofoon om 'n stemsoektog te begin of gebruik die sleutelbord om teks op Android TV in te voer.

Begin deur jou Android-foon of -tablet aan dieselfde netwerk as jou Android TV-toestel te koppel of vind jou Android TV via Bluetooth.

Werk saam met alle Android TV-toestelle.
Opgedateer op
07 Jul. 2025

Dataveiligheid

Android TV-afstandbeheerdiens is by jou toestel ingesluit om stelseldienste te verskaf. Raadpleeg die ontwikkelaar se werf en privaatheidsbeleid om meer te wete te kom.

Graderings en resensies

4,1
5,88 k resensies

Wat's nuut

Beheer jou Google TV of Android TV van binne die Google TV- en Google Home-program af, of direk vanaf Kitsinstellings op jou Android-foon.

• Vars UI
• Verbeterde tikervaring
• Verbeterde mikrofooninteraksies
• Foutoplossings en ander betroubaarheidsverbeterings