Android Switch

1,27 m resensies
Inhoudgradering
Almal
10 mjd+
Aflaaie
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Android Switch is reeds op jou Android-toestel geïnstalleer sodat jy tydens opstelling foto’s, video’s, kontakte en meer veilig vanaf ’n ander foon of tablet kan kopieer.

Daarbenewens, as jy ’n Pixel 9 of nuwer het (insluitend die Pro, Pro Fold en A-reeks), kan jy Android Switch gebruik om jou data enige tyd ná opstelling te skuif, selfs al het jy nie jou ander toestel nie.
Kopieer apps en meer vanaf ’n Android- of iOS®-toestel
Opgedateer op
28 Sep. 2026

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
  • Geen data word met derde partye gedeel nie
    Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
  • Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
    Persoonlike inligting, Boodskappe en 8 ander
  • Data word geënkripteer tydens oorgang
  • Jy kan versoek dat data uitgevee word
  • Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

1,24 m resensies
Nancy Villanueva vega
20 Januarie 2024
likefamiliafriend
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

Dis nou makliker om jou data vanaf ’n ander foon of tablet te bring.