Google

Bevat advertensies
29,4 m resensies
Inhoudgradering
Almal
10 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Onbelemmerde internet
Meer inligting
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Die Google-program hou jou op hoogte van die dinge wat vir jou belangrik is. Vind vinnig antwoorde, verken jou belangstellings, en kry 'n stroom kennisgewings oor wat vir jou saak maak. Hoe meer jy die Google-program gebruik, hoe beter word dit.

Soek en blaai deur:
– Winkels en restaurante in die omtrek
– Intydse sporttellings en -skedules
– Fliekvertoontye, -rolverdelings en -resensies
– Video's en prente
– Nuus, aandeelinligting en meer
– Enigiets wat jy op die web kan vind

Gepersonaliseerde stroom en kennisgewings*:
– Begin jou dag met weer en nuus
– Kry kennisgewings oor sport, flieks en gebeurtenisse
– Volg die jongste aandelemarkveranderinge
– Kry inligting en kennisgewings oor jou belangstellings

Onbestendige verbinding?
– Google sal resultate outomaties optimeer om beter oor swak verbindings te laai
– As Google nie 'n soektog kan voltooi nie, sal jy 'n kennisgewing met die soekresultate kry wanneer jy weer 'n verbinding het

Kom meer te wete oor wat die Google-program vir jou kan doen: http://www.google.com/search/about
*kenmerke is dalk nie in alle lande beskikbaar nie
Kry wat jy nodig het met Google
Opgedateer op
17 Aug. 2026
Uitstalstories

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
  • Geen data word met derde partye gedeel nie
    Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
  • Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
    Ligging, Persoonlike inligting en 11 ander
  • Data word geënkripteer tydens oorgang
  • Jy kan versoek dat data uitgevee word
  • Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

28 m resensies
'n Google-gebruiker
02 Maart 2019
geniet alles wat mooi en goed is
215 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
علی خدایی ۹۱
11 Junie 2026
عالی
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Lario Samuels
10 Januarie 2026
looks good lario
3 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

– Die soekbladsy het 'n verbeterde voorkoms en gevoel
– Nuwe logosketse is vir ervarings binne die program ontwerp
– Webbladsye maak direk binne die program oop