Organiseer besige dae – gaan die weer na, stuur boodskappe, stel aftellers, ens. met jou stem. Sê bloot “Ok Google” of langdruk die kantknoppie om te begin.
Het jy motiveringsmusiek nodig om jou te help om jou doenlysie aan te pak? Speel jou gunstelingliedjies, op jou horlosie. Kyk na dié apps vir maniere om georganiseerd en gefokus te bly – ook vir jou volgende produktiwiteitsnitlys, beplanner, ens.